Graad 10 Wiskunde Eindeksamen-pakket
SKU: TWSKK10/E
ZAR 180.00Price
Graad 10 KABV Wiskunde Eindeksamen-pakket
6 eindeksamenvraestelle met memos, plus opsommings. Hierdie vraestelle is nuut en verskil van die vraestelle in die kwartaalpakkette.
- Vraestel 1: 3 weergawes (A, B en C)
- Vraestel 2: 3 weergawes (A, B en C)
- Volledige memorandum by elke vraestel
- 2 Opsommings (Vraestel 1 en Vraestel 2 se werk)
- Digitale aflaai (PDF-lêers in een ZIP-lêer)

