top of page
GRAAD 4   Afrikaans(HT)   Kwartaal 1-4

GRAAD 4 Afrikaans(HT) Kwartaal 1-4

SKU: TAFRK4/A
ZAR 300.00Price

Kwartaal 1: Leesbegrip • leestekens • sinsoorte • verlede, teenwoordige & toekomende tyd • meervoude & verkleinwoorde • homonieme & homofone • voegwoorde • ontkenning • sinonieme & antonieme • lettergrepe • manlike & vroulike vorme • bywoorde • alfabetiese volgorde • selfstandige & byvoeglike naamwoorde • sinsontleding • werkwoorde • intensiewe vorme • trappe van vergelyking • idiome • lydende & bedrywende vorm. 

 

Kwartaal 2: Leesbegrip • verlede, huidige & toekomstige tyd • leestekens • meervoude & verkleinwoorde • homonieme & homofone • voegwoorde • ontkenning • basisvorme • samestellings • voorsetsels • bywoorde • alfabetiese volgorde • selfstandige & byvoeglike naamwoorde • sinsontleding • werkwoorde • intensiewe vorme • trappe van vergelyking • voornaamwoorde • direkte & indirekte rede • lydende & bedrywende vorm.

 

Kwartaal 3: Leesbegrip • basisvorme, afleidings & samestellings • sinonieme & antonieme • bywoorde van plek, tyd & wyse • homonieme & homofone • woordsoorte • ontkenning • voorsetsels • lettergrepe & klankgrepe • direkte & indirekte rede • idiome • lees- & skryftekens.

 

Kwartaal 4: Leesbegrip • leestekens • teenwoordige, verlede & toekomende tyd • werkwoorde • homofone • voorsetsels • meervoude • byvoeglike naamwoorde • voorvoegsels • voornaamwoorde • voegwoorde • selfstandige naamwoorde • lydende & bedrywende vorm • ontkenning • direkte & indirekte rede.

 

MY A PLUS

©Copyright. 2018-2026. My A Plus (Pty) Ltd.

All rights reserved.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page