GRAAD 5 Afrikaans(HT) Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Leesbegrip • lettergrepe • voor- & agtervoegsels • samestellings • meervoude & verkleinwoorde • leestekens • sinsoorte • sinsontleding • werkwoorde • voegwoorde • byvoeglike naamwoorde • voorsetsels • soortname • sinonieme & antonieme • toekomende tyd.
Kwartaal 2: Leesbegrip • verboë vorme • intensiewe vorme • versamelname • trappe van vergelyking • meervoude & verkleinwoorde • leestekens • bywoorde • sinsontleding • werkwoorde • lettergrepe • vergelykings.
Kwartaal 3: Leesbegrip • verboë vorme • intensiewe vorme • trappe van vergelyking • meervoude & verkleinwoorde • homonieme & homofone • direkte & indirekte rede • sinsoorte.
Kwartaal 4: Leesbegrip • spelling • voorsetsels • sinonieme & antonieme • toekomstige & verlede tyd • vergelykings • trappe van vergelyking • verboë vorme • oorsaak & gevolg • direkte & indirekte rede • voegwoorde • opsomming.

