GRAAD 5 Wiskunde Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Heelgetalle • plekwaarde & getalwaarde • ewe, onewe, priem- & saamgestelde getalle • faktore & veelvoude • uitgebreide notasie • getalle in woorde & syfers • orden & vergelyk • afronding • getallelyne • getalsinne • volgorde van bewerkings • optel & aftrek • woordsomme.
Kwartaal 2: Heelgetalle • hoofrekene • getalsinne & bewerkingseienskappe • plekwaarde & getalwaarde • veelvoude & faktore • afronding • ordening • getalpatrone • optel & aftrek • vermenigvuldiging & deling • verdubbeling & halvering • distributiewe wet • inverse bewerkings • woordprobleme.
Kwartaal 3: Breuke • teller & noemer • egte & onegte breuke • gemengde getalle • ekwivalente breuke • vereenvoudiging • vergelyking van breuke • breuke van hoeveelhede • optel & aftrek van breuke • breuke op getallelyne • lengte & herleidings • 2D-vorms & hul eienskappe • 3D-voorwerpe.
Kwartaal 4: Heelgetalle & getalsinne • optel, aftrek, vermenigvuldiging & deling • faktore & veelvoude • afronding • breuke • numeriese & meetkundige patrone • vloeidiagramme • woordsomme • tyd • geld • kapasiteit • lengte • datahantering • 2D-vorms & 3D-voorwerpe • omtrek • oppervlakte • volume • herleidings.

