top of page
GRAAD 6    Geografie   Kwartaal 1-4

GRAAD 6 Geografie Kwartaal 1-4

SKU: TGEOK6/A
ZAR 300.00Price

Kwartaal 1: Kaartvaardighede • breedte- & lengtegrade • koördinate • halfrondes • ewenaar & Greenwich-meridiaan • kaarte & atlasse • verskillende kaartsoorte • skale & afstande • statistieke • aktuele gebeure • kontinente • ligging van plekke op kaarte.

 

Kwartaal 2: Kaartvaardighede • handel • ruilhandel • goedere & dienste • grondstowwe • primêre & sekondêre produkte • arbeid • fabrieke • nasionale & internasionale handel • invoere & uitvoere • regverdige handel • goudmynbou • kakao-produksie • produksieprosesse & verspreiding.

 

Kwartaal 3: Weer & klimaat • klimaatstreke van die wêreld • temperatuur & reënval • nat & droë gebiede • klimaatsverandering • tropiese reënwoude • humiditeit • ontbossing • warm woestyne • plante, diere & mense se aanpassings • oases • naaldwoude • immergroen bome • gebruik & vernietiging van woude.

 

Kwartaal 4: Bevolkingsverspreiding & bevolkingsdigtheid • dig- & ylbevolkte gebiede • landelike & stedelike gebiede • redes waarom mense woon waar hulle woon • klimaat, plantegroei, natuurlike kenmerke, hulpbronne & werksgeleenthede • migrasie • Rio de Janeiro as gevallestudie • weer & klimaat • reënval • tropiese reënwoude • warm woestyne • naaldwoude • aanpassings van plante & mense • ontbossing.

 

MY A PLUS

©Copyright. 2018-2026. My A Plus (Pty) Ltd.

All rights reserved.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page