GRAAD 6 Geografie Kwartaal 3
SKU: TGEOK6/3
ZAR 100.00Price
Kwartaal 3: Weer & klimaat • klimaatstreke van die wêreld • temperatuur & reënval • nat & droë gebiede • klimaatsverandering • tropiese reënwoude • humiditeit • ontbossing • warm woestyne • plante, diere & mense se aanpassings • oases • naaldwoude • immergroen bome • gebruik & vernietiging van woude.

