GRAAD 6 Geskiedenis Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Mapungubwe • ontstaan van die staat • bestaansboere & handel • maatskaplike hiërargie • koning & leierskap • reënmakers & rituele • argeologie & artefakte • goue renoster • Swahili-kultuur • handel met Oos-Afrika & die Indiese Oseaan • goud, ivoor & ander handelsware • globalisering • Mapungubwe as wêrelderfenisgebied.
Kwartaal 2: Europese ontdekkingsreisigers • Marco Polo & die Syroete • Renaissance • Leonardo da Vinci • Galileo Galilei • nuwe wetenskap & tegnologie • buskruit, kompas & skeepsontwikkeling • redes vir ontdekkingsreise • speseryhandel • Bartolomeus Dias • Vasco da Gama • Portugese roete om Afrika • Swahili-handelaars • VOC & wêreldhandel.
Kwartaal 3: Demokrasie in Suid-Afrika • 1994-verkiesing • politieke partye & stemreg • Grondwet & Handves van Regte • drie takke van regering • Parlement, president, kabinet & howe • geregtigheid & menseregte • kinders se regte & verantwoordelikhede • VN-Konvensie oor Kinderregte • nasionale simbole • Suid-Afrikaanse vlag, volkslied & landswapen.
Kwartaal 4: Medisyne deur die jare • inheemse genesing • sangomas & nyangas • kruie & boegoe • aansteeklike siektes • pokke • inenting • Edward Jenner • kiemteorie • Louis Pasteur & Robert Koch • mikroskope & laboratoriums • antibiotika & Alexander Fleming • verdowing • Christiaan Barnard & die eerste hartoorplanting • ontwikkeling van moderne medisyne.

