GRAAD 6 Natuurwetenskap Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Fotosintese • vereistes & proses van fotosintese • glukose & stysel • styseltoets • voedingstowwe & voedselgroepe • gebalanseerde dieet • vitamiene & minerale • vetsug & tekortsiektes • voedselverwerking & preservering • fermentering • voedselkettings & voedselwebbe • ekosisteme • produsente, verbruikers & ontbinders.
Kwartaal 2: Materie • vastestowwe, vloeistowwe & gasse • deeltjies & eienskappe van materie • faseverandering • smelting, verdamping, kondensasie & vriesing • grondstowwe & vervaardigde materiale • metale, keramiek & polimere • eienskappe & versterking van materiale • mengsels & oplossings • waterhulpbronne • watersiklus • waterbesoedeling • skeiding van mengsels & watersuiwering.
Kwartaal 3: Elektriese ladings & stroombane • komponente van ’n stroombaan • stroombaandiagramme & simbole • geleiers & isoleerders • elektriese veiligheid • stelsels & energie-oordrag • hoofstroomelektrisiteit • kragstasies • koste van elektrisiteit • onwettige aansluitings • hernubare & nie-hernubare energiebronne • maniere om elektrisiteit op te wek.
Kwartaal 4: Sonnestelsel • binne- & buiteplanete • rotasie & rewolusie • dag, nag & seisoene • die Maan & sy beweging • asteroïede & kraters • teleskope • SALT, MeerKAT & SKA • ruimteverkenning • maan- & Marsverkenning • Mars-rovers • elektriese stroombane • geleiers & isoleerders • hernubare & nie-hernubare energie • fossielbrandstowwe & kragstasies.

