GRAAD 7 Geografie Kwartaal 3
SKU: TGEOK7/3
ZAR 100.00Price
Kwartaal 3: Bevolkingskonsepte • geboortesyfer & sterftesyfer • babasterftesyfer • lewensverwagting • bevolkingsgroei • faktore wat geboorte- & sterftesyfers beïnvloed • siektes & epidemies • oorloë • voedselproduksie & voedselbewaring • sanitasie • immunisering • gesondheidsorg • wêreldbevolkingsgroei.

