top of page
GRAAD 7   Geskiedenis Kwartaal 1-4

GRAAD 7 Geskiedenis Kwartaal 1-4

SKU: TGSKK7/A
ZAR 300.00Price

Kwartaal 1: Trans-Sahara-handel • Koninkryk van Mali • Mansa Musa • Timboektoe • goud- & southandel • karavane & kamele • Islam in Wes-Afrika • Groot Moskee • Leo Afrikanus • handelsroetes & uitvoerprodukte.

 

Kwartaal 2: Transatlantiese slawehandel • Wes-Afrika voor Europese slawehandel • driehoekige handel • slawestrooptogte • slawemarkte • lewe en werk van slawe • plantasies • slawewette • weerstand teen slawerny • Ondergrondse Spoorweg • Harriet Tubman • Nat Turner • Amistad • John Brown.

 

Kwartaal 3: Kolonisasie van die Kaap • Nederlandse nedersetting • VOC & Jan van Riebeeck • Khoi-Khoi, San & Xhosa • verversingstasie • Vryburgers • trekboere • Franse Hugenote • grondkonflik • slawerny aan die Kaap • slawehandel & slaweweerstand • nalatenskap van slawe.

 

Kwartaal 4: Aankoms van die Britte • uitbreiding van Europese nedersettings • oostelike & noordelike grense • San, Khoi & Afrika-boere • trekboere • 1820-Britse setlaars • grensoorloë • Maqoma • Mfecane • Groot Trek • redes & gevolge van die Groot Trek • grondbesit & onteiening.

 

MY A PLUS

©Copyright. 2018-2026. My A Plus (Pty) Ltd.

All rights reserved.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page