top of page
GRAAD 7   Natuurwetenskap   Kwartaal 1-4

GRAAD 7 Natuurwetenskap Kwartaal 1-4

SKU: TNTWK7/A
ZAR 300.00Price

Kwartaal 1: Biodiversiteit • klassifikasie van organismes • vertebrate & invertebrate • soogdiere, voëls, reptiele, amfibieë & visse • artropodes, insekte, aragniede, krustaseë & molluske • plante & blomme • fotosintese • voeding • voedselverwerking • ekosisteme • bestuiwing & bevrugting • geslagtelike voortplanting.

 

Kwartaal 2: Eienskappe van materiale • vorme van materie & faseverandering • atome, elemente & verbindings • periodieke tabel • geleiers & isoleerders • skeiding van mengsels • filtrasie, distillasie & chromatografie • sure, basisse & neutrale stowwe • pH & indikators • geslagtelike voortplanting • dele van ’n blom & bevrugting.

 

Kwartaal 3: Nie-hernubare & hernubare energie • fossielbrandstowwe • kernenergie • hidro-elektrisiteit • biobrandstof • potensiële & kinetiese energie • energiestelsels • Wet van Energiebewaring • hitte-oordrag: geleiding, konveksie & straling • elektriese stroombane • geleiers & isoleerders • isolasie & energiebesparing • nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

 

Kwartaal 4: Sonenergie • Aarde se as & seisoene • daglengte • sonenergie & lewe op Aarde • energie-oordrag • Aarde-Maan-verhouding • swaartekrag • getye • hoog- & laagwater • verduisterings • tussengetygebied • hernubare & nie-hernubare energie • geskiedkundige & moderne ontwikkeling van sterrekunde.

 

MY A PLUS

©Copyright. 2018-2026. My A Plus (Pty) Ltd.

All rights reserved.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page