GRAAD 7 Natuurwetenskap Kwartaal 3
SKU: TNTWK7/3
ZAR 100.00Price
Kwartaal 3: Nie-hernubare & hernubare energie • fossielbrandstowwe • kernenergie • hidro-elektrisiteit • biobrandstof • potensiële & kinetiese energie • energiestelsels • Wet van Energiebewaring • hitte-oordrag: geleiding, konveksie & straling • elektriese stroombane • geleiers & isoleerders • isolasie & energiebesparing • nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

