GRAAD 7 LV(PSW) Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Selfbeeld • persoonlike eienskappe, talente & vermoëns • verbetering van selfbeeld • respek vir ander • fiksheidskomponente • opwarming & afkoeling • veilige deelname aan fiksheidsaktiwiteite • puberteit • emosionele & liggaamlike veranderinge • geslagsidentiteit • groepsdruk • selfgeldendheid • studie- & geheuevaardighede.
Kwartaal 2: Demokrasie & menseregte • menswaardigheid • Grondwet & Handves van Regte • nasionale simbole • mishandeling & verwaarlosing • kubermishandeling • hulpbronne vir mishandeling • loopbaanrigtings • belangstellings, waardes & persoonlikheid • inheemse & invalspeletjies • sportmanskap, respek & veiligheid.
Kwartaal 3: Omgewingsgesondheid • lug-, water- & landbesoedeling • herwinning • bewaring van natuurlike hulpbronne • besoedelde drinkwater & siektes • persoonlike omgewingsverantwoordelikheid • middelmisbruik • wettige & onwettige middels • liggaamlike & emosionele gevolge • risikofaktore • voorkoming van middelmisbruik • Ke Moja-veldtog.
Kwartaal 4: Persoonlike dieet & voeding • koolhidrate, proteïene, vette, vesel, vitamiene & minerale • faktore wat dieet beïnvloed • algemene siektes • TB • diabetes • epilepsie • obesiteit • anoreksie • MIV & Vigs • middelmisbruik • rol van mondelinge tradisies in groot Suid-Afrikaanse godsdienste • Judaïsme • Christendom • Islam • Afrika-godsdienste.

