GRAAD 7 Tegnologie Kwartaal 1
SKU: TTEGK7/1
ZAR 100.00Price
Kwartaal 1: Tegnologie & die ontwerpproses • spesifikasies & beperkings • ergonomie • estetika • koste & veiligheid • grafiese kommunikasie • tekenkonvensies • dimensiëring & skaaltekeninge • 2D- & 3D-tekeninge • skuinsprojeksie & enkele verdwynpuntperspektief • meganismes • hefbome • koppelstelsels • pneumatiese & hidrouliese stelsels.

