top of page
GRAAD 7   Wiskunde   Kwartaal 1-4

GRAAD 7 Wiskunde Kwartaal 1-4

SKU: TWSKK7/A
R 300,00Price

Kwartaal 1: Heelgetalle • plekwaarde & afronding • priemgetalle, faktore, KGV & GGF • volgorde van bewerkings • getaleienskappe • breuke • desimale breuke • persentasies • verhoudings & koers • persentasieverhoging & -verlaging.

 

Kwartaal 2: Eksponente • heelgetalle & negatiewe getalle • getalpatrone • funksies • breuke & gemengde getalle • desimale breuke • persentasies • omskakeling tussen breuke, desimale & persentasies • afronding • oppervlakte van vierkante • volume van kubusse. 

 

Kwartaal 3: Algebraïese uitdrukkings • terme, konstantes, veranderlikes & koëffisiënte • substitusie • vereenvoudiging • eksponente in algebra • algebraïese vergelykings • meetkunde • lyne, hoeke & sirkels • driehoeke & vierhoeke • eienskappe van meetkundige figure. 

 

Kwartaal 4: Heelgetalle & bewerkings • priemgetalle, KGV & GGD • wetenskaplike notasie • breuke, desimale breuke & persentasies • eksponente • algebra • funksies & verwantskappe • numeriese & meetkundige patrone • meetkunde • omtrek & oppervlakte • 2D- & 3D-vorms • transformasies • datahantering.

 

MY A PLUS

©Kopiereg. 2018-2026. My A Plus (Edms) Bpk.

Alle regte voorbehou.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page