top of page
1.png
FINAL LOGO_edited_edited.png

WAT MAAK MY-A-PLUS ANDERS?

  • Ons vraestelle is saamgestel om al die werk van die kwartaal te dek. Wanneer ’n leerder dus deur die hele vraestel gewerk het, kan jy weet dat die volle omvang van die werk getoets en hersien is.

  • Ons vraestelle is dikwels langer as gewone toetsvraestelle, juis omdat ons al die werk wil dek.

  • By die laerskoolgrade laat ons doelbewus die totale punt uit, sodat ’n lang vraestel nie vir ’n leerder oorweldigend voel of hul moed breek nie.

  • Ideaal vir voorbereiding vir ’n toets of eksamen en om vas te stel waar ’n leerder nog ekstra oefening nodig het.

  • Alle materiaal word in PDF-formaat per WhatsApp of e-pos gestuur.

  • Dokumente word nie in Word-formaat verskaf nie.

MY A PLUS

©Kopiereg. 2018-2026. My A Plus (Edms) Bpk.

Alle regte voorbehou.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page