GRAAD 4 Geografie Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Mense & plekke • nedersettings: plase, dorpies, dorpe & stede • landmerke • paaie & sypaadjies • landelike & stedelike gebiede • basiese menslike behoeftes • werk & dienste • gewasse, vee & produkte • kaartvaardighede • kaartsleutels & simbole • roosterverwysings • kompasrigtings.
Kwartaal 2: Kaartvaardighede • kontinente & oseane • Suid-Afrika se provinsies & hoofstede • grense • kaartsimbole & sleutels • roosterverwysings • kompasrigtings • planaansig • landmerke • woongebiede • paaie • riviere • ligging van plekke op kaarte.
Kwartaal 3: Mense & kos • oorsprong van voedsel • kosversamelaars • bestaans- & kommersiële boerdery • gewasse & kontantgewasse • vee & pluimvee • sagte-, sitrus- & tropiese vrugte • klimaat & boerdery • verwerkte & onverwerkte voedsel • voedselverwerking • produkte van plante & diere • verspreiding van boerdery in Suid-Afrika.
Kwartaal 4: Water in Suid-Afrika • gebruike van water • natuurlike watersiklus • verdamping • riviere, mere & ander waterbronne • waterbesoedeling • riool & chemikalieë • bestaans- & kommersiële boerdery • gewasse, kontantgewasse & produkte • hulpbronne • Suid-Afrika se provinsies, hoofstede, oseane & grense • kaartwerk.

