top of page
GRAAD 4   Geskiedenis Kwartaal 1-4

GRAAD 4 Geskiedenis Kwartaal 1-4

SKU: TGSKK4/A
R 300,00Price

Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis • mense, plekke & dinge uit die verlede • geskiedkundige bronne: foto’s, boeke, koerante, onderhoude & voorwerpe • chronologiese volgorde • museums & argiewe • monumente • artefakte • promenade, anker & vuurtoring • hoe ’n dorp of gemeenskap oor tyd verander.

 

Kwartaal 2: Leer by leiers • Nelson Mandela • Mahatma Gandhi • apartheid • menseregte • protes & geweldlose verset • politieke gevangenes • Vryheidsmanifes • 1994 & demokrasie • stemreg • leierskapseienskappe • Gandhi se werk in Suid-Afrika • Mandela se vroeë lewe & stryd teen onreg.

 

Kwartaal 3: Vervoer deur die jare • diere as vervoer • die wiel & as • ossewaens & koetse • fietse • eerste motors • stoomenjins & treine • George Stephenson • “Die Vuurpyl” • vroeë bote, seilskepe & stoomskepe • Titanic • warmlugballonne, lugskepe & sweeftuie • ontwikkeling van land-, water- & lugvervoer.

 

Kwartaal 4: Kommunikasie deur die jare • San-kommunikasie • rotskuns, dans, liedere, taal & skulphalssnoere • Morsekode & telegraaf • telefoon • radio • televisie • fotografie & kameras • tikmasjiene & QWERTY • selfone • internet & Wêreldwye Web • belangrike uitvinders soos Samuel Morse, Alexander Graham Bell, Marconi, George Eastman, Martin Cooper & Bill Gates • ontwikkeling van moderne kommunikasie.

MY A PLUS

©Kopiereg. 2018-2026. My A Plus (Edms) Bpk.

Alle regte voorbehou.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page