top of page
GRAAD 4   Natuurwetenskap   Kwartaal 1-4

GRAAD 4 Natuurwetenskap Kwartaal 1-4

SKU: TNTWK4/A
R 300,00Price

Kwartaal 1: Lewende, nie-lewende & dooie dinge • 7 lewensprosesse • strukture van plante & diere • plantdele en hul funksies • diereliggaamsdele, sintuigorgane & ledemate • groei van plante • sade & ontkieming • wat plante nodig het om te groei • habitatte • grasvelde, woude & waterhabitatte • diereskuilings • natuurlike & mensgemaakte skuilings • dop- & raamstrukture. G

 

Kwartaal 2: Materiale rondom ons • vaste stowwe, vloeistowwe & gasse • verandering van toestand • smelting, stolling, verdamping & kondensasie • eienskappe van materiale • hard, sag, styf, buigsaam, sterk, swak, lig & swaar • waterdig & absorberend • natuurlike & verwerkte materiale • glas, plastiek, keramiek & leer • versterking van materiale • sterk raamstrukture • tradisionele huisstrukture.

 

Kwartaal 3: Energie & energie-oordrag • energiebronne • die Son as energiebron • gebergde energie • hitte-, lig-, elektriese, bewegings- & klankenergie • energie in stelsels • inset- & uitsetenergie • beweging & energie • musiekinstrumente • stryk-, blaas- & slaginstrumente • vibrasies • hoë & lae klanke • volume & desibel • dele van die oor & gehoor • geraasbesoedeling.

 

Kwartaal 4: Planeet Aarde • sonnestelsel • die Son • Aarde & Son • vastelande & oseane • atmosfeer • ewenaar • planete & wentelbane • Aarde se geskiktheid vir lewe • dag, nag & seisoene • die Maan & maanfases • vuurpylsisteme • hernubare & nie-hernubare energie • gebergde & kinetiese energie • energie-oordrag • klank & musiekinstrumente • inset- & uitsetenergie.

MY A PLUS

©Kopiereg. 2018-2026. My A Plus (Edms) Bpk.

Alle regte voorbehou.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page