GRAAD 4 Natuurwetenskap Kwartaal 1
SKU: TNTWK4/1
R 100,00Price
Kwartaal 1: Lewende, nie-lewende & dooie dinge • 7 lewensprosesse • strukture van plante & diere • plantdele en hul funksies • diereliggaamsdele, sintuigorgane & ledemate • groei van plante • sade & ontkieming • wat plante nodig het om te groei • habitatte • grasvelde, woude & waterhabitatte • diereskuilings • natuurlike & mensgemaakte skuilings • dop- & raamstrukture. GR4 KW1 Vraestel & Memo NWT

