GRAAD 4 LV(PSW) Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Persoonlike & sosiale welsyn • selfbeeld • sterk- & swakpunte • persoonlike suksesse • selfverbetering • liggaamsorg & persoonlike higiëne • gesonde gewoontes • emosies • konflik • goeie & slegte maniere om konflik te hanteer • respek vir ander • rook, vaping & alkohol.
Kwartaal 2: Konflik • emosies & gevoelens • maniere om emosies uit te druk • groepwerk • voordele van groepwerk • afknouery • hoe om afknouery te hanteer • kinderregte • reg op kos, opvoeding, gesondheidsorg & ’n veilige woonplek • beskerming teen mishandeling & verwaarlosing.
Kwartaal 3: Suid-Afrikaanse kultuur • tradisionele kos, musiek, sport & kleredrag • verskillende gelowe • Christenskap, Judaïsme, Islam, Hindoeïsme, Boeddhisme & tradisionele Afrika-godsdiens • heilige boeke, stigters & plekke van aanbidding • godsdienstige feeste • Pasga • Kaapse Klopse • waterveiligheid • veiligheid by swembaddens, baddens, damme, riviere & bote • optrede in ’n waternoodgeval.
Kwartaal 4: Persoonlike gesondheid • higiëne • gesonde dieet & voedingstowwe • tandgesondheid • MIV & Vigs • voorkoming van MIV-oordrag • gesonde omgewing • bome & Boomplantweek • lug-, water- & grondbesoedeling • nywerheidsafval • herwinning & waterbesparing • rol van plante, erdwurms, vleigebiede & insekte • verkeersreëls • voetgangerveiligheid • veiligheidsgordels • padtekens • grond-, lug- & watervervoer.

