GRAAD 4 Wiskunde Kwartaal 2
SKU: TWSKK4/2
R 100,00Price
Kwartaal 2: Heelgetalle • hoofrekene • plekwaarde & getalwaarde • uitgebreide notasie • afronding • getalpatrone • optel & aftrek • vermenigvuldig & deel • kort deling • getalsinne • breuke • lengte • tyd • woordprobleme.

