GRAAD 5 Geografie Kwartaal 4
SKU: TGEOK5/4
R 100,00Price
Kwartaal 4: Minerale & mynbou in Suid-Afrika • belangrike minerale & hul gebruike • hernubare & nie-hernubare hulpbronne • steenkool & vorming daarvan • skag- & oopgroefmynbou • mynveiligheid • gevare vir mynwerkers • mynbou se invloed op die omgewing • raffinaderye & mynhope • weer, klimaat & plantegroei • steenkool as brandstof en in nywerhede.

