GRAAD 5 Geskiedenis Kwartaal 4
SKU: TGSKK5/4
R 100,00Price
Kwartaal 4: Erfenis in Suid-Afrika • tasbare & ontasbare erfenis • Wêrelderfenisterreine • Wieg van die Mensdom • fossiele & hominiede • Mapungubwe & die Goue Renoster • San-erfenis • Kasteel die Goeie Hoop • historiese persone & monumente • medisinale plante • klipmuurdorpe • uKhahlamba-Drakensberg • Suid-Afrika se provinsies & hoofstede.

