top of page
GRAAD 6   LV(PSW)  Kwartaal 1-4

GRAAD 6 LV(PSW) Kwartaal 1-4

SKU: TPSWK6/A
R 300,00Price

Kwartaal 1: Positiewe selfagting • puberteit & hormone • vermoëns, vaardighede, belangstellings & potensiaal • doelwitstelling & SMART-doelwitte • konflik & bemiddeling • luistervaardighede • portuurgroepsdruk • positiewe & negatiewe groepsdruk • persoonlike besluitneming • aksieplanne om doelwitte te bereik.

 

Kwartaal 2: Selfbestuursvaardighede • verantwoordelikhede & prioriteite • afknouery • fisiese, verbale, sielkundige, sosiale, seksuele & kuberafknouery • diskriminasie & xenofobie • portuurgroepsdruk • konflik • kulturele deurgangsrites • adolessensie • respek & waardigheid • Christendom, Tradisionele Afrika-godsdiens, Islam, Hindoeïsme, Judaïsme & Boeddhisme • geboorte-, trou- & begrafnisgebruike.

 

Kwartaal 3: Dierewelsyn & dieresorg • vyf vryhede van diere • dieremishandeling • DBV, CLAW & dierewelsynsorganisasies • sorg vir ander & Ubuntu • vrywilligerswerk • nasiebou • kulturele erfenis • nasionale simbole • vlag & volkslied • geslagstereotipering • seksisme • diskriminasie • mishandeling • positiewe kommunikasie.

 

Kwartaal 4: Basiese noodhulp • snye, brandwonde, sonbrand, kneusplekke, inseksteke & slangbyte • voedselhigiëne • voedselgroepe & voeding • voedselbewaring • oordraagbare siektes • waterpokkies, witseerkeel, pampoentjies, masels, kinkhoes, malaria, meningitis, verkoue & griep • natuurlike weerstand & inenting • virusse & bakterieë • MIV & VIGS • siekte-oordrag • nasionale dae & herdenkingsdae.

MY A PLUS

©Kopiereg. 2018-2026. My A Plus (Edms) Bpk.

Alle regte voorbehou.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page