GRAAD 6 Wiskunde Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Heelgetalle • plekwaarde & getalwaarde • uitgebreide notasie • afronding • faktore, veelvoude & priemgetalle • gemene faktore & veelvoude • deelbaarheid • optel, aftrek, vermenigvuldiging & deling • volgorde van bewerkings • verhoudings • getallelyne • woordsomme.
Kwartaal 2: Heelgetalle • afronding • faktore, veelvoude & deelbaarheid • volgorde van bewerkings • verhoudings • woordsomme • breuke & ekwivalente breuke • vereenvoudiging • desimale breuke • persentasies • omskakeling tussen breuke, desimale & persentasies • hoofrekene • onbekendes in getallesinne • numeriese patrone • vloeidiagramme.
Kwartaal 3: Lengtemeting & omskakelings • mm, cm, m & km • bewerkings met lengte • 2D-vorms • hoeke & hoeksoorte • vierhoeke • eienskappe van parallelogramme & reghoeke • meting en berekening van hoeke • probleemoplossing met lengte en vorms.
Kwartaal 4: Heelgetalle & bewerkings • breuke, desimale & persentasies • volgorde van bewerkings • 2D- & 3D-vorms • hoeke • transformasies • patrone • omtrek, oppervlakte & volume • meting • tyd • datahantering.

