GRAAD 7 Afrikaans(HT) Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Leesbegrip • Taalleer • homofone & homonieme • poliseme • idiome • lettergrepe & klankgrepe • ontkenning • enkelvoud & meervoud • enkelvoudige sinne • stelsinne • verlede tyd • selfstandige naamwoorde • leestekens • voegwoorde.
Kwartaal 2: Leesbegrip • Taalleer • verlede, huidige & toekomstige tyd • ontkenning • samestellings • voorsetsels • tussenwerpsels • sinsoorte • bywoorde • selfstandige & byvoeglike naamwoorde • idiome • lettergrepe • telwoorde • versamelname • intensiewe vorme • trappe van vergelyking • voornaamwoorde • lydende & bedrywende vorm • direkte & indirekte rede • sinsontleding • afkortings • meervoude & verkleinwoorde • homonieme & homofone • voegwoorde.
Kwartaal 3: Leesbegrip • Taalleer • versamelname • sinonieme & antonieme • homonieme & homofone • afkortings, akronieme & lettername • bywoorde • byvoeglike naamwoorde • leestekens • eiename • meervoude & verkleinwoorde • trappe van vergelyking • direkte & indirekte rede • voor- & agtervoegsels • voornaamwoorde • beeldspraak.
Kwartaal 4: Leesbegrip • Opsomming • Poësie • Taalleer • intensiewe vorme • trappe van vergelyking • voornaamwoorde • telwoorde • werkwoorde • sinsoorte • voegwoorde • lidwoorde • voorsetsels • deelwoorde • samestellings • sinonieme & antonieme • homonieme & homofone • direkte & indirekte rede • lydende & bedrywende vorm • ontkenning • leestekens • massaname & maatname • meervoude • manlik & vroulik • verkleinwoorde.

