top of page
GRAAD 7   Geografie   Kwartaal 1-4

GRAAD 7 Geografie Kwartaal 1-4

SKU: TGEOK7/A
R 300,00Price

Kwartaal 1: Kaartvaardighede • groot- & kleinskaalkaarte • straatkaarte & straatgidse • indekse & ruitverwysings • kaartsimbole & sleutels • kompaspunte & rigtings • sketskaarte • roetebeskrywings • lyn- & woordskale • afstande • breedte- & lengtelyne.

 

Kwartaal 2: Struktuur van die Aarde • aardkors, mantel & kern • tektoniese plate • vulkane • magma & lawa • aardbewings • tsoenami’s • oorstromings • natuurrampe • gronderosie • gletsers • terrasse • breedte- & lengtegrade • voorkoming en gevolge van oorstromings.

 

Kwartaal 3: Bevolkingskonsepte • geboortesyfer & sterftesyfer • babasterftesyfer • lewensverwagting • bevolkingsgroei • faktore wat geboorte- & sterftesyfers beïnvloed • siektes & epidemies • oorloë • voedselproduksie & voedselbewaring • sanitasie • immunisering • gesondheidsorg • wêreldbevolkingsgroei.

 

Kwartaal 4: Natuurlike hulpbronne • hernubare & nie-hernubare hulpbronne • waarde van die natuur • mariene beskermde gebiede • ekotoerisme • waterhulpbronne • waterbesparing • besproeiing • verdamping • verantwoordelike watergebruik • minerale • erosie • bevolking & bevolkingsgroei.

MY A PLUS

©Kopiereg. 2018-2026. My A Plus (Edms) Bpk.

Alle regte voorbehou.

  • Stuur vir ons 'n e-pos
  • Facebook
  • Whatsapp
bottom of page