GRAAD 7 Geografie Kwartaal 2
SKU: TGEOK7/2
R 100,00Price
Kwartaal 2: Struktuur van die Aarde • aardkors, mantel & kern • tektoniese plate • vulkane • magma & lawa • aardbewings • tsoenami’s • oorstromings • natuurrampe • gronderosie • gletsers • terrasse • breedte- & lengtegrade • voorkoming en gevolge van oorstromings.

