GRAAD 7 Natuurwetenskap Kwartaal 2
SKU: TNTWK7/2
R 100,00Price
Kwartaal 2: Eienskappe van materiale • vorme van materie & faseverandering • atome, elemente & verbindings • periodieke tabel • geleiers & isoleerders • skeiding van mengsels • filtrasie, distillasie & chromatografie • sure, basisse & neutrale stowwe • pH & indikators • geslagtelike voortplanting • dele van ’n blom & bevrugting.

