GRAAD 7 Natuurwetenskap Kwartaal 4
SKU: TNTWK7/4
R 100,00Price
Kwartaal 4: Sonenergie • Aarde se as & seisoene • daglengte • sonenergie & lewe op Aarde • energie-oordrag • Aarde-Maan-verhouding • swaartekrag • getye • hoog- & laagwater • verduisterings • tussengetygebied • hernubare & nie-hernubare energie • geskiedkundige & moderne ontwikkeling van sterrekunde.

