GRAAD 7 LV(PSW) Kwartaal 4
SKU: TPSWK7/4
R 100,00Price
Kwartaal 4: Persoonlike dieet & voeding • koolhidrate, proteïene, vette, vesel, vitamiene & minerale • faktore wat dieet beïnvloed • algemene siektes • TB • diabetes • epilepsie • obesiteit • anoreksie • MIV & Vigs • middelmisbruik • rol van mondelinge tradisies in groot Suid-Afrikaanse godsdienste • Judaïsme • Christendom • Islam • Afrika-godsdienste.

