Graad 8 - Opsommings + Vraestelle & Memos - Kwartaal 4
SKU: APKTK8/4
R 550,00Price
Hierdie pakket bevat die opsommings en die vraestelle met memorandums vir Kwartaal 4.
Vakke in die vraestelle en memorandums
- Afrikaans HT
- Engels EAT
- Wiskunde
- Geografie
- Geskiedenis
- Natuurwetenskap (insluitend Lewe en Lewende)
- Tegnologie
- EBW
- Lewensoriëntering
- Skeppende Kunste (Dans, Drama, Musiek en Visuele Kuns)
Landbouwetenskap word apart verkoop en is nie by die pakket ingesluit nie.

