GRAAD 9 Wiskunde Kwartaal 1-4
Kwartaal 1: Finansiële wiskunde • BTW • verhoudings • huurkoop • enkelvoudige & saamgestelde rente • spoed, afstand & tyd • direkte/omgekeerde eweredigheid • wetenskaplike notasie • algebraïese uitdrukkings • eksponente • faktorisering.
Kwartaal 2: Finansiële wiskunde • BTW • saamgestelde rente • spoed & eweredigheid • eksponente • algebraïese uitdrukkings • faktorisering • algebraïese breuke • vergelykings • hoekmeetkunde • vierhoeke • kongruensie • gelykvormigheid.
Kwartaal 3: Getalpatrone • lineêre vergelykings • reguitlyngrafieke • gradiënt & afsnitte • hoekmeetkunde • parallelle lyne • kongruensie & gelykvormigheid • vierhoeke • omtrek & oppervlakte • volume • buite-oppervlakte.
Kwartaal 4: Huurkoop & enkelvoudige rente • eksponente • algebraïese uitdrukkings & breuke • faktorisering • vergelykings • reguitlyngrafieke & gradiënte • getalpatrone • statistiek • hoekmeetkunde • omtrek & oppervlakte • buite-oppervlakte & volume • kongruensie.

