GRAAD 8 Wiskunde Kwartaal 4
SKU: TWSKK8/4
R 100,00Price
Kwartaal 4: Getalle & eksponente • wetenskaplike notasie • getalpatrone • algebraïese uitdrukkings & vergelykings • statistiek • finansiële wiskunde • hoekmeetkunde • kongruensie • Pythagoras • omtrek & oppervlakte • buite-oppervlakte & volume van prismas.

